Dié wasige teeliggie-houers of luminaires gaan hope atmosfeer in jou huis skep.
Gordyne van tafeldoeke
As jy ’n hele paar tafeldoeke het wat in jou linnekas weggepak is en nie nut daarvoor het nie, maak dan dié maklike vensterversiering. Baie min stik- werk is vir dié gordynpanele nodig.
Lang reënboogmus met oorflappies
Dié mus is in ’n verskeidenheid kleure gebrei met maklike patroonsteke wat sorg vir die teksture.
Login
Skep asseblief n rekening om te begin.
Vind ons op Facebook
Teken in op ons nuusbrief
Jou opinie
Watter afdeling lees jy die graagste?
- Wenke vir kreatiewe projekte in en om my huis. (58%, 193 Votes)
- Die stap-vir-stap projekte agter in die tydskrif. (20%, 66 Votes)
- Partytjie-idees, wenke vir onthaal en nuwe resepte. (18%, 60 Votes)
- Skoonheidswenke en mooimaaksessies. (2%, 8 Votes)
- Lesers se idees (2%, 7 Votes)








