Kombuis: Engels

Brandskilderglas-koekies

Metode:
Kombuis:

Volg ons maklike aanwysings en bak brandskilderglas-koekies.
Kookwenke

Lees volledige artikel · Opmerkings { 0 }

Volgraanrissiepannekoeke

Metode:
Kombuis:

Probeer dié pannekoek met ‘n effense byt.

Lees volledige artikel · Opmerkings { 0 }

Quiche met ‘n olyfkors en vulsel van geroosterde botterskorsie, rooi uie en brie

Metode:
Kombuis:

Trakteer jou gaste met ‘n simfonie van kontraste deur kos met teenstellende teksture, smake en kleure voor te sit.

Lees volledige artikel · Opmerkings { 0 }

Gebakte salm met romerige avokadosous

Metode:
Kombuis:

Die avokado maak van dié resep ‘n wenner.

Lees volledige artikel · Opmerkings { 0 }

Klapper-en-neut-fudge

Kombuis:

Lief vir neute? Gryp ‘n handvol pistachio’s, pekanneute en amandels en maak dié heerlike fudge.

Lees volledige artikel · Opmerkings { 0 }

Tradisionele Kerspoeding

Kombuis:

Geniet ‘n intieme Kersete saam met jou familie en vriende en bederf hulle met gestoomde vrugtepoeding.

Lees volledige artikel · Opmerkings { 0 }

Hawermout-en-saadkoekies

Metode:
Kombuis:

Lekker kosblik-idees vir regdeur die maand.

Lees volledige artikel · Opmerkings { 0 }

Klewerige varkvleis in rooibosmarinade met noedels

Kombuis:

Gee jou gewone spyskaart nuwe flair met dié resep.

Lees volledige artikel · Opmerkings { 0 }

Suurlemoenskuimpoeding (Maklike aandetes)

Soort:
Metode:
Kombuis:

Dié nagereg is in minder as ‘n uur

Lees volledige artikel · Opmerkings { 0 }

Salm-terrien

Kombuis:

Anders as patee, wat gewoonlik hope botter bevat, word dié terrien met jogurt gemaak en bevat dit dus baie minder vet.

Lees volledige artikel · Opmerkings { 0 }