Plakboekstyl

Gebruik afvalstukkies lap, lint en papier om gewone bruin kartonkaartjies te versier en gebruik dit vir jou plekkaartjies.Lees meer

Hout-onderborde

Ons het die borde uit dennelaaghout laat saag, maar jy kan enige onbehandelde hout-item só versier.Lees meer

Mojito-gemarineerde hoender met geroosterde lemmetjies

Trakteer jou smaakknoppies met dié lemmetjie-met-’n-skop marinade. Lees meer

Gebakte kaaskoek op sy beste

Blus daai lus na iets soets en geils met dié heerlike gebak.Lees meer

Plekboksies vir jou gaste

Sit só ’n boksie by elke gas se plek neer.Lees meer

Patrone op keramiek

Met keramiekpenne kan jy ook jou eie blomryke stempel op jou breekgoed sit.Lees meer

Patrone: Augustus 2014

Laai die patrone wat ons in die Augustus 2014 uitgawe gebruik het hiér af.Lees meer

Oktober 2014

Jou kreatiewe kalender vir Oktober 2014.Lees meer

Spog met jou hondefoto’s en wen vet pryse!

As jy graag wil hê jou beste vriend moet in style et en slap, is dit nou jou kans. Wys vir ons jou kreatiewe kant en Canine Cuisine sal jou hond met ’n luukse nuwe leefstyl bederf.Lees meer

Hier is al ons wenners

Baie geluk aan al ons kompetisiewenners!Lees meer