Kruiepotjies

Skep ’n klein binnenshuise kruietuin sodat jy altyd vars kruie byderhand het.Lees meer

Hekel ’n randjie om servette

Gee jou servette ’n vintage-gevoel met ’n gehekelde randjie.Lees meer

Gekaramelliseerde ui-aartappel-en-feta-gebak

Sit dié heerlike aartappelgereg voor met ’n vars slaai of seisoensgroente. Die roosmaryn gaan goed saam met die gekaramelliseerde rooi ui en die feta.Lees meer

Soet deegvierkante met vars aarbeie

Geniet ’n sny van een van dié tert saam met tee, of ‘tert’ dit ’n bietjie op en jy het nagereg.Lees meer

Fles-lampie

Met dié fles-lampie skep jy sommer vinnig atmosfeer.Lees meer

Bak regte egte fortuinkoekies

Volg ons stappe en leer hoe om dié Chinese briefie-koekies te maak.Lees meer

Patrone: Augustus 2014

Laai die patrone wat ons in die Augustus 2014 uitgawe gebruik het hiér af.Lees meer

September 2014

Jou kreatiewe kalender vir September 2014.Lees meer

WEN ’n naweek vir twee in Tanzanië van R47 000!

Jy kan twee nagte vir twee mense in Dar es Salaam wen, met fastjet en Southern Sun.Lees meer

Hier is al ons wenners

Baie geluk aan al ons kompetisiewenners!Lees meer