Kom stik saam!

Kom kuier saam in die historiese dorpie Cullinan in Gauteng waar ons saam met Bernina ons eerste naaldwerknaweek vir die jaar aanbied as deel van 30 Dae van Kos + Dekor.Lees meer

Gare-poppies

Maak die oulike gare-‘tolletjies’ regs om los stukkies borduurgare op te draai – dis ook ’n mooi manier om gare uit te stal en netjies te hou. Lees meer

Gebakte vispakkies met gemmer en sojasous

Daar’s baie vise in die see, maar jy’s die een vir wie ek my hart gee.Lees meer

Roomys-toebroodjies

Jy hoef nie eens die roomys self te maak nie!Lees meer

Driepoottafeltjie

Dit is sterk genoeg om as ’n sytafeltjie te gebruik.Lees meer

Sjiek met chevrons

Versier ’n koek met ’n modieuse chevron-patroon – ons wys jou hoe.Lees meer

Spyskaart-ontwerpe

Kies een van ons ontwerpe wat pas by die tafel wat jy vir jou spesiale okkasie beplan. Kopieer die ontwerp en skryf of druk di ename van die geregte wat jy gaan maak daarop.Lees meer

Februarie 2016

Weet jy van ’n geleentheid of mark wat die moeite werd is? Laat ons vroegtydig daarvan weet sodat ons dit vir dié blad kan oorweeg – creativecalendarideas@gmail.comLees meer

WEN met Whirpool!

Vul ons vorm in, antwoord die maklike vraag en jy kan die gelukkige wenner wees van dié fantastiese produk van Whirlpool.Lees meer

Hier is al ons wenners

Baie geluk aan al ons kompetisiewenners!Lees meer