Ons het papier as inspirasie gebruik om ons tafel te dek en te versier.
Maak jou eie papier
Papiermaak volgens dié tegniek is baie bevredigend: Jy skep iets nuuts én dit maak pragtige boekmerke, kaartjies, koeverte en geskenkkaartjies.
Vou ’n origami-blom
Mooi papier, alkant-plakband, ‘n handwerkmessie, snymat, staalliniaal en potlood is al wat jy nodig het om dié mooi blom te vou.
Lap- en papierkersbome
Hier is drie slim planne vir boompies wat jou tafel of ’n ander plek in jou huis kan versier.
Maak papiervlokkies
Papierkrulwerk of -filigraan is ’n baie ou kunsvorm waarmee jy die allerfynste versierings kan maak.
Leer teesakkie-vou
Teesakkie-vou is ‘n Hollandse papiervoukuns wat nou ook hier gewild raak. Ons wys jou stap vir stap hoe om rosette te vou waarmee jy omtrent enigiets kan versier. Ons het ‘n lampskerm mooigemaak.
Maak jou eie papier
Papiermaak volgens dié tegniek is baie bevredigend: Jy skep iets nuuts én dit maak pragtige boekmerke, kaartjies, koeverte en geskenkkaartjies.










