Teken in of hernu

Teken nou in en sorg dat jy nie ’n enkele uitgawe van jou gunsteling-tydskrif misloop nie! Vir net R26 per maand kan jy nou elke maand jou dosis kreatiewe inspirasie kry en boonop R14 op elke tydskrif spaar – so teken nou in en maak seker jy kry ons nuutste idees eerste onder oë!

Teken op een van dié maniere in:
Klik HIER

Bel 0860 103 593, Maandae tot Vrydae, 7.30 vm. tot 5 nm.
• Stuur ‘n e-pos met jou naam en kontakbesonderhede na ideesinteken@media24.com*
• SMS ‘inteken idees’ na 45570*. SMS’e kos R1.50 elk.*

• Teken deur My Subs in. Registreer op .mysubs.co.za en teken in – op die gewone tydskrif óf die digitale een.
• Teken deur Zinio op die digitale tydskrif in . Registreer op za.zinio.com en kry jou Idees op jou e-leser, iPad, tablet, PC of Mac.

Bepalings en voorwaardes geld
• Dié aanbod geld net tot 23 Julie 2013 en is net vir mense wat in Suid-Afrika woon. Skakel +27 21 405 1905 vir tariewe in ander lande.
• Geen afslag word bereken op die posgeld en BTW nie.
• Deur per e-pos of SMS in te teken, gee jy vir ons toestemming om jou ook so te kontak.
• Gratis SMS’e geld nie.
• Alle subskripsies moet vooraf betaal word. Om ononderbroke diens te verseker sal jou subskripsie outomaties hernu en jou betaling maandeliks ingevorder word.
• Intekengelde kan van tyd tot tyd verander. Ons sal jou so spoedig moontlik oor enige prysveranderings inlig voordat dit in werking tree sodat jy jou subskripsie kan kanselleer, indien jy dit sou verkies.
• Ons kan die betaal-opdrag vir jou subskripsie aanpas volgens die jongste veranderinge in die prysstruktuur.

Julie 2013 Idees tydskrif

As jy nie heeltemal tevrede is met jou tydskrif nie, kan jy dit binne 5 dae nadat jy dit ontvang het, terugstuur en ons sal die koopprys sonder voorbehoud aan jou terugbetaal.